Van Der Wath & Kie Upington

Van Der Wath & Kie

Van der Wath & Kie het sy deure geopen op 26 Junie 2006. Ons is ‘n

geregistreerde skuldinvorderingsbesigheid en spesialiseer in die volgende

dienste:

  • Invorderings van slegte skuld;
  • Trek van krediet profiel navrae, verwydering van vonnisse, herstel u

    name in ere wanneer u geblacklist is;

  • Opsporing van individue – indien u ‘n adres of kontak besonderhede van

    n persoon soek is ons die antwoord.

Ons beskik oor ‘n wye kliente basis en is ons sukses daaraan te danke dat

ons persoonlike kontak en diens lewer aan die Eiser sowel as die

Verweerder.

Indien daar ‘n vonnis teen u naam geregistreer is kan ons u waarborg dat

die vonnis verwyder sal word, terme en voorwaarde van krag.

Ons vertrou om u spoedig van diens te wees en word alle inligting te alle

tye professioneel hanteer.


Contact Details


Enquire

Name & Surname:

E-mail Address:

Telephone:

Enquiry:

captcha


Branches

  • Upington

Service Delivery

Location


What to Do & See

Copyright © 2020. Groblershoop Accommodation, Business & Tourism Portal. All Rights Reserved.

Website Designed & Maintained by Web Ateljee